Eastbourne
- Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Eastbourne (dubbelsinnig).
Eastbourne is 'n groot kusdorp in die Engelse graafskap Oos-Sussex en is sowat 31 km oos van Brighton geleë. Die dorp het ongeveer 101 duisend inwoners en is 'n gewilde vakansiebestemming.
Eastbourne | |
---|---|
Eastbourne strand | |
Koördinate: 50°46′0″N 0°17′0″W / 50.76667°N 0.28333°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Oos-Sussex |
Oppervlak | |
• Totaal | 44,16 km2 (17,05 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 101 547 |
• Digtheid | 2 320/km2 (6 000/vk. myl) |
Webwerf | www.eastbourne.gov.uk |
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig