Ebenezerdam
Die Ebenezerdam is naby Tzaneen in Limpopo, Suid-Afrika geleë. Die Broederstroom vloei die dam in en die Groot-Letabarivier vloei uit die dam. Die grondwal is 61 m hoog en die bakmaat is 70,1 miljoen m3. Hierdie dam lewer water aan Polokwane en Tzaneen, en lewer besproeiingswater aan die Letabavallei. Dit is in 1959 gebou.[1]
Ebenezerdam | |
---|---|
Amptelike naam | Ebenezerdam |
Ligging | Tzaneen, Limpopo |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 23°56′20″S 29°59′11″O / 23.93889°S 29.98639°O |
Dam in | Groot-Letabarivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1959 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 61 m |
Lengte van wal | 312 m |
Bakmaat | 70,1 miljoen m3 |
Damoppervlak | 386 ha |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig