Groot-Letabarivier
Die Groot-Letabarivier is die belangrikste sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Groot-Letabarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Oorsprong | Tzaneen en Gauteng |
Monding | Letabarivier |
Koördinate: 23°38′57″S 31°8′40″O / 23.64917°S 31.14444°O |
Oorsprong
wysigDie voorlope van die Groot-Letabarivier ontspring reeds in Gauteng provinsie, asook in die Strydpoortberge suid van Tzaneen.
Ná die samevloei van die Klein- en Groot-Letabariviere by 23°38′57″S 31°8′40″O / 23.64917°S 31.14444°O, op die Krugerwildtuin se westegrens, heet dit die Letabarivier.
Sytakke
wysig- Janspruit
- Letsitelerivier
- Molototsi
- Nsamarivier
- Turfloop
Damme
wysig- Ebenezerdam in die Letsitelerivier
- Tzaneendam in die Groot-Letabarivier
Sien ook
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |