Deurmekaarbos
plantspesie
(Aangestuur vanaf Ehretia rigida)
Die Deurmekaarbos (Ehretia rigida) is 'n struik of 'n klein boom. Die boom kom wydverspreid voor in bosveld en die Karoo wes en noord van Port Elizabeth en strek tot in die suidweste van Zimbabwe en ooswaarts tot by Kosibaai. Die boom het klein blommetjies en die blare het skuurpapieragtige rande.
Deurmekaarbos | |
---|---|
Groeiwyse | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. rigida
|
Binomiale naam | |
Ehretia rigida |
Fotogalery
wysig-
Blomme
-
Vrugte
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Deurmekaarbos.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Deurmekaarbos