Ekebergia
Plantgenus
Ekebergia is 'n genus van struike en bome wat aan die familie Capparaceae behoort. Die genus is inheems in Afrika. Die genus is vernoem na Kaptein C.G. Ekeberg wat, in die 18de eeu, Anders Sparman se besoek aan Afrika gefinansieer het.[1]
Ekebergia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Meliaceae |
Subfamilie: | Melioideae |
Genus: | Ekebergia Sparrm. (1779) |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is vier spesies wat hoort tot die genus:[2]
- Ekebergia benguelensis Welw. ex C.DC.
- Ekebergia capensis Sparrm.
- Ekebergia pterophylla (C.DC.) Hofmeyr
- Ekebergia pumila I.M.Johnst.