Elandskloofrivier (Seekoeirivier)
- Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandskloofrivier wat in die Noord-Kaap vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier
Die Elandskloofrivier is 'n rivier wat in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Seekoeirivier wat verder noord in die Vanderkloofdam inloop.
Elandskloofrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 385 m |
Koördinate: 31°13′0″S 24°33′3″O / 31.21667°S 24.55083°O |