Emsie Schoeman
Suid-Afrikaanse aktrise
(Aangestuur vanaf Emsie Botha)
Emsie Schoeman (gebore Botha, 22 Desember 1933) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer. Sy is ook bekend as Suid-Afrika se Mevrou Etiket.[1]
Emsie Schoeman | |
Geboortenaam | Emsie Botha |
---|---|
Geboorte | 22 Desember 1933 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Aktrise, skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bibliografie
wysig- Goeie Maniere en Etiket, Human en Rosseau, 1987, ISBN 0798125446, 9780798125444
- Elegant geklee, Human & Rousseau, 1990, ISBN 079812704X, 9780798127042
- Nuwe Goeie Maniere & Etiket, Human & Rousseau, 1995, ISBN 0798134801, 9780798134804
- Reis met engele, Human & Rousseau, 1996, ISBN 0798136677, 9780798136679
- Die bruidsgids, ADCOR Bemarking, 1996, ISBN 0620206993, 9780620206990
- Sake, Sukses en Styl, Van Schaik Uitgewers, 1997, ISBN 0627019242, 9780627019241
- Achieving Success with Super Service, Van Schaik Uitgewers, 1997, ISBN 062702212X, 9780627022128
- Moderne maniere, Human & Rousseau, 1999, ISBN 0798139137, 9780798139137
- Patients Are People Who Need Me, Van Schaik Uitgewers, 2000, ISBN 0627024866, 9780627024863
- Regte Manier, Van Schaik Uitgewers, 2004, ISBN 0627016391, 9780627016394
Filmografie
wysig- Hou die Blink Kant Bo, 1960 as Elsie Pienaar
- Doodkry is Min, 1961
- Hans en die Rooinek, 1961 as Martie
- As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962
- Stropers van die Laeveld, 1962
- Rider in the Night, 1963
Verwysings
wysig- ↑ Tannie Emsie se lewe vol met skryf, tuin, kos[dooie skakel], Beeld, 21 Februarie 2008