Hans en die rooinek
(Aangestuur vanaf Hans en die Rooinek)
Hans en die Rooinek is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 27 November 1961 vrygestel is.
Hans en die Rooinek | |
---|---|
Regisseur | Jamie Uys |
Draaiboek | Jamie Uys |
Met | Bob Courtney Jamie Uys Wynona Cheyney |
Musiek deur | Sam Sklair |
Kinematografie | Judex C. Viljoen |
Redigeerder | Elmo de Witt |
Uitgereik | 30 Oktober 1961 |
Speeltyd | 87 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.
Hoofrolspelers
wysig- Bob Courtney as Sidney Spring
- Jamie Uys as Hans Botha
- Wynona Cheyney as Ann
- Emsie Botha as Martie
- Christo Gerber
- Willem Loots
- Willie Herbst
- Gabriel Bayman
- Sarah Sylvia
- Dave Cohen
Storielyn
wysigDie taalstryd word komies in hierdie rolprent uitgebeeld met twee buspassasiers, een Afrikaans en een Engels, wat mekaar oor hul tale invlieg. Hulle word van die bus afgegooi en moet al die pad terugstap Johannesburg toe.