Lilliebroodboom
plant spesie
(Aangestuur vanaf Encephalartos dyerianus)
Die Lilliebroodboom (Encephalartos dyerianus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo waar dit rondom Phalaborwa voorkom. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.
Lilliebroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. dyerianus
|
Binomiale naam | |
Encephalartos dyerianus Lavranos & D.L.Goode, (1988)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant se FSA-nommer is 14.2.[1] In Engels staan die broodboom as die Lillie cycad bekend.