Epsom
Epsom is 'n dorp in die suide van Engeland, in die graafskap Surrey. Met 'n bevolking van 27 065 in die 2001 sensus, is die dorp kleiner as Ewell, die grootse dorp in die distrik Epsom en Ewell.
Epsom | |
---|---|
Stad & Borough | |
Koördinate: 51°20′10″N 0°16′03″W / 51.33611°N 0.26750°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Surrey |
Bevolking | |
• Totaal | 27 065 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | KT17 KT18 KT19 |
Skakelkodes | 01372 |