Hartjiesgras

(Aangestuur vanaf Eragrostis superba)

Die hartjiesgras [1] (Eragrostis superba Peyr.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom veral in Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voor, maar word ook in Namibië, Botswana, Zimbabwe, Eswatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Hartjiesgras
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Eragrostis
Spesie:
Eragrostis superba

Peyr.

Verwysings

wysig
  1. ook: bosluisgras, weeluisgras, skulpsaadjiegras
  2. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016.