Erica alopecurus

plantspesie

Erica alopecurus is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie kom in al die provinsies van Suid-Afrika voor asook Lesotho. In Engels staan die plant as die foxtail heath bekend.

Erica alopecurus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. alopecurus
Binomiale naam
Erica alopecurus
Harv., (1860)

Subspesies

wysig

Daar is ook twee subspesies:

  • Erica alopecurus var. alopecurus
  • Erica alopecurus var. glabriflora Bolus

Sien ook

wysig

Bronne

wysig