Erica atrovinosa
plantspesie
Erica atrovinosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hexrivierberge voor vanaf Waaihoek tot by Milnerpiek. Daar word bereken dat daar minder as 1 000 plante oor is. Die habitat word bedreig deur veldbrande wat te veel voorkom.
Erica atrovinosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. atrovinosa
|
Binomiale naam | |
Erica atrovinosa E.G.H.Oliv., (1967)
|