Erica binaria
plantspesie
Erica binaria is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die berge van die Wes-Kaap, daar is klein populasies by Jonkershoekberge, Simonsberg en die Riviersonderendberge. Die plant se habitat word bedreig deur indringerplante.
Erica binaria | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. binaria
|
Binomiale naam | |
Erica binaria E.G.H.Oliv., (2000)
|