Erica croceovirens

plantspesie

Erica croceovirens is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor op een plek, by die Doringrivier Wildernes Area op die noordelike hange van die Outeniekwaberge. Sy voorkomsgebied is slegs 10 km², die plant word beskou as krities seldsaam. Die habitat word egter nie bedreig nie.

Erica croceovirens
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. croceovirens
Binomiale naam
Erica croceovirens
E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv., (2005)

Sien ook

wysig

Bronne

wysig