Erica cymosa
plantspesie
Erica cymosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Wellington tot Franschhoek waar daar nege subpopulasies is. Die plant word as seldsaam beskou.
Erica cymosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. cymosa
|
Binomiale naam | |
Erica cymosa E.Mey. ex Benth., (1839)
|
Die plant het 'n subspesie: Erica cymosa subsp. grandiflora E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv.