Erica filamentosa

plantspesie

Erica filamentosa is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom van Swellendam tot by Suurbraak. Die plant se voorkomsgebied is 24 km² en daar is slegs twee populasies en sy habitat word bedreig deur landbou aktiwiteite.

Tril-heide
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. filamentosa
Binomiale naam
Erica filamentosa
Andrews, (1804)
Sinonieme
  • Ericoides filamentosa (Andrews) Kuntze
  • Syringodea filamentosa D.Don

Sien ook

wysig

Bronne

wysig