Erica malmesburiensis
plantspesie
Erica malmesburiensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Malmesbury voor. Hier is daar twee gefragmenteerde populasies oor, hul habitat is vernietig deur landbou aktiwiteite oor die afgelope 100 jaar. Die populasies verminder steeds as gevolg van indringerplante, beweiding deur vee en die aanplant van graan.
Erica malmesburiensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. malmesburiensis
|
Binomiale naam | |
Erica malmesburiensis E.G.H.Oliv., (2000)
|