Erica onusta
plantspesie
Erica onusta is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor net oos van Knysna. Die voorkomsgebied van die plant is 98 km² maar baie van die gebied het verlore gegaan aan aangeplante plantasies. Die oorblywende subpopulasies is gefragmenteer. Die kwaliteit van die habitat is ook besig af te neem as gevolg van 'n gebrek aan veldbrande en indringerplante.
Erica onusta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. onusta
|
Binomiale naam | |
Erica onusta |