Erica pageana
plantspesie
Erica pageana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Hier word dit ook gevind in die Kogelberg-natuurreservaat. Die plant word as seldsaam beskou.
Erica pageana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. pageana
|
Binomiale naam | |
Erica pageana L.Bolus, (1928)
|