Erica petrusiana
plantspesie
Erica petrusiana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit in die Kogelberg voorkom. Die plant is laas in 1969 gesien, rondom die Steenbrasdam, en daar is baie min van sy habitat oor, dit is moontlik uitgestorwe. 'n Doelgerigte veld ondersoek word benodig om die status van die plant te bevestig.
Erica petrusiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. petrusiana
|
Binomiale naam | |
Erica petrusiana E.G.H.Oliv. & I.M.Oliv., (2002)
|