Erica physantha

plantspesie

Erica physantha is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor naby Platkop by Riversdal. Hier is daar een populasie van 0.01km², in die pad serwituut. Die habitat word bedreig deur indringerplante, die sny van bosse, oorbeweiding en erosie.

Erica physantha
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. physantha
Binomiale naam
Erica physantha
Benth., (1839)
Sinonieme
  • Ericoides physanthum (Benth.) Kuntze

Sien ook

wysig

Bronne

wysig