Erica procaviana
plantspesie
Erica procaviana is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Robertson. Die plant word beskou as uiters seldsaam met slegs een monster wat in 1961 bekom is.
Erica procaviana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. procaviana
|
Binomiale naam | |
Erica procaviana (E.G.H.Oliv.) E.G.H.Oliv., (1987)
| |
Sinonieme | |
|