Erica propendens
plantspesie
Erica propendens is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Hier kom dit vanaf die Hottentots-Hollandberge tot by die Kleinrivierberge voor. Daar is vyf subpopulasies bekend maar drie is reeds uitgewis deur indringerplante en landbou aktiwiteite. Die ander twee subpopulasies is gefragmenteer en word bedreig deur indringerplante.
Erica propendens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. propendens
|
Binomiale naam | |
Erica propendens Andrews, (1805)
| |
Sinonieme | |
|