Erica purgatoriensis
plantspesie
Erica purgatoriensis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Franschhoek voor. Daar is een populasie van 500 plante langes die pad in moeras gebied. Padkonstruksie en veldbrande is die grootste bedreiging, die habitat het reeds twee gebrand binne tien jaar.
Erica purgatoriensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. purgatoriensis
|
Binomiale naam | |
Erica purgatoriensis H.A.Baker, (1965)
|