Erica recurvata

plantspesie

Erica recurvata is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by Soetmuisberg bokant Napier. Die plant was vir die eerste keer gesien in die 1800's en geag 'n hibried te wees uit Europa. Ross Turner[1] het dit egter op 30 Augustus 2007 herontdek. Daar bestaan tans een populasie van 28 plante wat voorkom in 'n gebied van 1.26 km². Die habitat word bedreig deur indringerplante en die hoë voorkoms van veldbrande.

Erica recurvata
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. recurvata
Binomiale naam
Erica recurvata
Andrews, (1810)
Sinonieme
  • Ericoides recurvatum (Andrews) Kuntze
  • Euryloma recurvata G.Don

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig