Erica salicina
plantspesie
Erica salicina is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Hexrivierberge. Die plant se voorkomsgebied is kleiner as 10 km² in die berge. Daar is slegs 10 plante oor maar die aantal bly stabiel. Die plant leef lank en groei stadig en spruit weer uit na 'n brand maar te veel veldbrande sal nadelig wees.
Erica salicina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. salicina
|
Binomiale naam | |
Erica salicina E.G.H.Oliv., (2004)
| |
Sinonieme | |
|