Erica tarantulae

plantspesie

Erica tarantulae is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hexrivierberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 22 km² en daar is tans twee subpopulasies en beide word bedreig deur die hoë voorkoms van veldbrande.

Erica tarantulae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. tarantulae
Binomiale naam
Erica tarantulae
E.G.H.Oliv., (1995)

Sien ook

wysig

Bronne

wysig