Erica vallis-aranearum
plantspesie
Erica vallis-aranearum is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kogelberg voor. Die plant is van nature seldsaam en daar is slegs een populasie van vyftien plante.
Erica vallis-aranearum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. vallis-aranearum
|
Binomiale naam | |
Erica vallis-aranearum E.G.H.Oliv., (1973)
|