Erica vallis-fluminis
plantspesie
Erica vallis-fluminis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg voor. Hier word dit gevind tussen die Gysmanshoekpas en Bergfontein. Die habitat is stabiel en die plant word as seldsaam beskou.
Erica vallis-fluminis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. vallis-fluminis
|
Binomiale naam | |
Erica vallis-fluminis E.G.H.Oliv., (2000)
|