Spitsblaarspeldekussing
spesie van speldekussings
(Aangestuur vanaf Eskarpspeldekussing)
Die spitsblaarpeldekussing (Leucospermum saxosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor in Mpumalanga en die Drakensbergeskarp in Limpopo, Zimbabwe en Mosambiek. Die struik word 2 m hoog. Dié spesie is ook een van min spesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.
Spitsblaarspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. saxosum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum saxosum S.Moore, 1911
|
In Engels staan dit as die Escarpment pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.3.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spitsblaarspeldekussing.