Esslingen am Neckar
Esslingen am Neckar is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 93 542 op 31 Desember 2018 en 'n oppervlakte van 46,42 km². Die stad is 10 km suidoos van Stuttgart langs die Neckar geleë en staan bekend as "ingenieurstad".
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 48°44′N 9°19′O / 48.733°N 9.317°O |
Stigting (eerste verwysing) | 777 |
Stadstatus | 1229 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 46,42 vk km |
Hoogte bo seevlak | 241 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2018) | 93 542[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1986/vk km |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
- Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Burgemeester | Jürgen Zieger (SPD) |
Amptelike Webwerf | esslingen.de |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Esslingen am Neckar.
- (en) Toerisme-inligting oor Esslingen am Neckar op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf