Estádio Beira-Rio
Estádio José Pinheiro Borda, meer bekend as Estádio Beira-Rio (Portugees: [esˈtadʒiu ˈbejɾɐ ˈʁiu]), is 'n sokkerstadion in Porto Alegre, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 50 128.
Estádio Beira-Rio | ||
Ligging | Av. Padre Cacique, 621–1571, Porto Alegre, Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 30°3′56″S 51°14′10″W / 30.06556°S 51.23611°W | |
Eienaar | Sport Club Internacional | |
Operateur | SPE Holding Beira-Rio S/A | |
Kapasiteit | 50 128[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 12 September 1956 | |
Gebou | 1956–1969 | |
Geopen | 6 April 1969 | |
Renovasie | Herfs 2013 | |
Boukoste | R$ 330 miljoen | |
Huurders | ||
Fotogalery
wysig-
Lugbeeld van Estádio Beira-Rio.
-
Estádio Beira-Rio in 2014.
Wedstryde
wysigFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
wysig- Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
15 Junie 2014 | 16:00 | Frankryk | 3–0 | Honduras | Groep E | 43 012 |
18 Junie 2014 | 13:00 | Australië | 2–3 | Nederland | Groep B | 42 877 |
22 Junie 2014 | 16:00 | Suid-Korea | 2–4 | Algerië | Groep H | 42 732 |
25 Junie 2014 | 13:00 | Nigerië | 2–3 | Argentinië | Groep F | 43 285 |
30 Junie 2014 | 17:00 | Duitsland | 2–1 (e.t.) | Algerië | Agste eindrondte | 43 063 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "CNEF - Cadastro Nacional de Estádios de Futebol" (PDF) (in Portugees). 18 Januarie 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 6 Junie 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Estádio Beira-Rio.
- (en) FIFA.com – Inligting oor die stadion Geargiveer 19 Junie 2014 op Wayback Machine