Etielasetaat

chemiese verbinding

Etielasetaat is 'n organiese verbinding met die formule C4H8O2. Dit is die ester van etanol en asynsuur en 'n vloeistof met 'n soet reuk.

Eienskappe

Algemeen

Naam Etielasetaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C4H8O2
Molêre massa 88,11 g/mol[1]
CAS-nommer 141-78-6[1]  
Voorkoms kleurlose vloeistof  
Reukdrempel 3,9 dpm[1]
Fasegedrag
Smeltpunt -83 °C[1]
Kookpunt 77 °C[1]
Digtheid 0,902 (rel water)[1]
Oplosbaarheid opl inwater 
Dampdruk 12,4 kPa (@20 °C)[1] 
Kritieke temperatuur 250 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt -4,4 °C[1] 
Selfontbrandingspunt 426,67 °C[1] 
LD50 4,1 g/kg (muis)[1] 
LC50 45 g/m3 (3 uur, muis)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Vervaardiging

wysig

Etielasetaat kan vervaardig word deur direkte esterifikasie. Dit is 'n reaksie van asynsuur en etanol met swaelsuur as katalis.

 
 

Gebruik

wysig

Die stof word dikwels as oplosmiddel gebruik, byvoorbeeld vir lym of om naellak te verwyder.

Biologiese rol

wysig

Etielaseataat het 'n vrugtige reuk en is die volopste ester wat in vrugte voorkom. Die ester het 'n beduidende effek op die organoleptiese eienskappe van distillate en word deur heelparty organismes vervaardig soos:[2]

Verwysing

wysig
  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 "Science Lab MSDS" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2018. Besoek op 28 April 2016.
  2. A. Paula Dionísio, G. Molina, D. Souza de Carvalho, R. dos Santos, J.L. Bicas, G.M. Pastore (2012). 11 - Natural flavourings from biotechnology for foods and beverages, In Woodhead Publishing Series in Food Science, Technology and Nutrition, Natural Food Additives, Ingredients and Flavourings. Woodhead Publishing. pp. 231–259. doi:10.1533/9780857095725.1.231. ISBN 9781845698119. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)