Euclea sekhukhuniensis
Plantspesie
Euclea sekhukhuniensis is 'n meerjarige struik wat deel is van die Ebenaceae familie. Dit plant is endemies aan Mpumalanga en kom in die Steelpoortriviervallei voor.
Euclea sekhukhuniensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Euclea |
Spesie: | E. sekhukhuniensis
|
Binomiale naam | |
Euclea sekhukhuniensis Retief, S.J.Siebert & A.E.van Wyk, (2008)
|