Euclea tomentosa
Plantspesie
Die heuningghwarrie (Euclea tomentosa) is 'n meerjarige boom wat deel is van die Ebenaceae familie. Dit boom is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap. Die spesie kom vanaf die Richtersveld suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland voor en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo-biome.
Heuningghwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Euclea |
Spesie: | E. tomentosa
|
Binomiale naam | |
Euclea tomentosa E.Mey. ex A.DC., (1844)
| |
Sinonieme | |
|