Europium(III)oksied

chemiese verbinding

Europium(III)oksied is 'n verbinding van europium in sy +3 oksidasietoestand en suurstof met chemiese formule Eu2O3. Dit is een van die oksiede van europium naas EuO en Eu3O4.

Eienskappe

Algemeen

Naam Europium(III)oksied 
IUSTC-naam Europium(III)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Eu2O3
Molêre massa 351,92 g/mol[1]
CAS-nommer 1308-96-9[1]  
Voorkoms wit vastestof[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=1085,9 pm  
Ruimtegroep Ia3 
Nommer 206  
Strukturbericht D5₃
Smeltpunt 2350 °C[1]
Kookpunt
Digtheid 7,42 [g/cm3 [2]
Oplosbaarheid onoplosbaar[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Die verbinding is effens higroskopies. Dit word gebruik as fosfor in lampe en in televisietoestelle. Dit word ook bygevoeg in glas.[2]

Kristalstruktuur

wysig

By kamertemeratuur kristalliseer europium(III)oksied in 'n kubiese struktuur.[3] Dit word die C-Eu2O3 genoem en dit is isostruktureel met C-Sm2O3,[4] oftwel die bixbyïetstruktuur, wat die D53-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.[5]

Teen hoër temperature gaan dit oor in:

  1. 'n monokliniese fase (C2/m, nommer 12 a= 1412; b= 360; c= 882pm en β = 100.02°.) (bo 1000K)
  2. 'n trigonale fase (P3m1, nommer 164, a=371,9; c=577,0pm),
  3. 'n heksagonale fase
  4. en opnuut 'n kubiese fase

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Europium oxide". Ereztech.
  2. 2,0 2,1 "Europium Oxide (Eu2O3) Nanoparticles - Properties, Applications". AZOnano.
  3. Jan Łażewski, Małgorzata Sternik, Paweł T. Jochym, Jochen Kalt, Svetoslav Stankov, Aleksandr I. Chumakov, Jorg Göttlicher, Rudolf Rüffer, Tilo Baumbach, Przemysław Piekarz (2021). "Lattice Dynamics and Structural Phase Transitions in Eu2O3". Inorganic Chemistry. 60 (13): 9571–9579. doi:10.1021/acs.inorgchem.1c00708.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. Kohlmann, Holger (2019). ""The crystal structure of cubic C-type samarium sesquioxide, Sm2O3"". Zeitschrift für Naturforschung B. 74 (5): 433–435. doi:10.1515/znb-2019-0042.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  5. "Bixbyite". Aflow.