Eurovision-sangfees 2014
Die 59ste Eurovision-sangfees sal tussen 6 en 10 Mei 2014 in die Deense hoofstad Kopenhagen plaasvind. Nadat Emmilie de Forest met haar liedjie Only Teardrops op 18 Mei 2013 as wenner van die 58ste Eurovision-sangfees in Malmö, Swede aangewys is, het die Deense uitsaaikorporasie Danmarks Radio (DR) opdrag gekry om die volgende sangfees te organiseer. Dit is die derde keer dat Denemarke as gasheer van die sangfees optree nadat Skandinawië die sangfees twee keer, in 1964 en 2001 georganiseer het.
Eurovision-sangfees 2014 Join us | |
---|---|
Data | |
Halfeind 1 | 6 Mei 2014 |
Halfeind 2 | 8 Mei 2014 |
Eindrondte | 10 Mei 2014 |
Gasheer | |
Plek | Denemarke |
Deelnemers | |
Deelnemers | 37 |
Terugkerend | Portugal Pole |
Onttrekkings | Bulgarye Kroasië Siprus Serwië |
Stemmig | |
Stemstelsel | Die paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal. |
Eurovision-sangfees | |
◄2013 2015► |
Gasheerstad
wysigDrie Deense stede, Herning, Horsens en Kopenhagen het finale aansoeke ingedien om as gasheerstad vir die sangfees op te tree.
Veranderinge
wysigTerugkerende Lande
wysigDeelnemers
wysigHalfeindronde 1
wysigLand | Taal | Sanger | Liedjie | |
---|---|---|---|---|
Albanië | Hersi Mutmaja | One Nights Anger | ||
Belarus | TEO | Cheesecake | ||
België | Axel Hirsoux | Mother | ||
Bulgarye | ||||
Estland | Tanja | Amazing | ||
Finland | Softengine | Something Better | ||
Georgië | Mariko & The Shin | Three minutes to earth | ||
Hongarye | Andràs-Kallay Saunders | Running | ||
Ierland | Can-Linn ft. Kasey Smith | |||
Israel | Mei Feingold | Same Heart | ||
Letland | Aarzemnieki | Cake To Bake | ||
Litaue | Vilija | Attention | ||
Malta | Firelight | Coming Home | ||
Moldowa | ||||
Nederland | The Common Linnets | Calm After The Storm | ||
Noorweë | Carl Espen | Silent Storm | ||
Oostenryk | Conchita Wurst | Rise Like A Phoenix | ||
Pole | Donatan & Cleo | My Slowanie | ||
Portugal | Suzy | Quero Ser Tua | ||
Masedonië | Tijana Dapčević | To The Sky | ||
Rusland | Tolmachevy Twins | Shine | ||
San Marino | Valentina Monetta | Maybe (Forse) | ||
Swede | Sanna Nielsen | Undo | ||
Switserland | Sebalter | Hunter of Stars |
Eindrondte
wysigLand | Taal | Sanger | Liedjie |
---|---|---|---|
Denemarke | Basim | Cliché love song | |
Duitsland | Elaiza | Is it right | |
Frankryk | Twin Twin | Moustache | |
Spanje | Ruth Lorenzo | Dancing in the rain | |
Verenigde Koninkryk | Molly Smitten-Downes | Children of the universe |
Terugkerende kunstenaars
wysigLand | Sanger | Deelname |
---|---|---|
San Marino | Valentina Monetta | Eurovision-sangfees 2012 en 2013 |
Roemenië | Paula Seling & Ovi | Eurovision-sangfees 2010 |
Beoordeling
wysig- België
- Halfeindrondte 1: 10,7 %
- Halfeindrondte 2: 5 %
- Eindrondte: 7,4 %
- Denemarke
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 43 %
- Estland
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 11 %
- Italië
- Halfeindrondte 1: 0,46 %
- Halfeindrondte 2: 0,5 %
- Eindrondte: 2,9 %
- Nederland
- Halfeindrondte 1: 19,3 %
- Halfeindrondte 2: 10,1 %
- Eindrondte: 30 %
- Noorweë
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 28 %
- Oostenryk
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 17 %
- Pole
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 12,1 %
- Portugal
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2: 3 %
- Eindrondte: 5,1 %
- Roemenië
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 5,6 %
- Spanje
- Halfeindrondte 1: 1,3 %
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte:
- Swede
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 36 %
Trivia
wysigSanger
wysig- San Marino - Valentina Monetta sal in 2013 vir die 3de en laaste keer San Marino kan verteenwoordig. Hierdeur tree hulle in die voetspore van Udo Jürgens, Corry Brokken en Lys Assia, wat ook hul lande 3 keer na mekaar verteenwoordig het.