Euryleptidae
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Euryleptidae is 'n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Lede van die familie is gewoonlik helderkleurig en varieer in grootte. Hul lywe is reghoekig of rond en kan glad wees of is bedek met kort tuberkels. Die tentakels is goed ontwikkel en duidelik sigbaar as hulle orent staan.
Euryleptidae | |
---|---|
Prostheceraeus sp. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Euryleptidae Lang, 1884 [1]
|
Genera | |
|
Genera
wysigDie volgende genera word gelys deur die World Register of Marine Species:[1]
- Acerotisa Strand, 1928
- Anciliplana Heath & McGregor, 1912
- Ascidiophilla
- Cycloporus Lang, 1884
- Eurylepta Ehrenberg, 1831
- Euryleptodes Heath & McGregor, 1912
- Katheurylepta Faubel, 1984
- Leptoteredra Hallez, 1913
- Maritigrella
- Oligoclado Pearse, 1938
- Oligocladus Lang, 1884
- Parastylostomum Faubel, 1984
- Pareurylepta Faubel, 1984
- Praestheceraeus Faubel, 1984
- Prostheceraeus Schmarda, 1859
- Stygolepta Faubel, 1984
- Stylostomum Lang, 1884
Galery
wysig-
Prostheceraeus sp.
-
Prostheceraeus sp.
Bron
wysig- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Tyler, Seth (2010). "Euryleptidae". World Register of Marine Species. Besoek op 6 April 2012.