Euryops pleiodontus

plantspesie

Euryops pleiodontus is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die enigste monster is by Steinkopf gevind waar dit deel van die Sukkulente Karoo is.

Euryops pleiodontus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Euryops
Spesie:
E. pleiodontus
Binomiale naam
Euryops pleiodontus
B.Nord., 1968

Bronne

wysig