Evansville
Evansville is die derde grootste stad (ná Indianapolis en Fort Wayne) in die Amerikaanse deelstaat Indiana en het 'n bevolking van 121 582 in 2000 gehad.
Evansville | |||
Evansville se waterfront aan die Ohiorivier | |||
|
|||
Bynaam: Eville, The Ville, River City, Stoplight City, Pocket City, Crescent City | |||
Ligging van Evansville in Indiana | |||
Ligging van Indiana in die VSA | |||
Land | Verenigde State | ||
---|---|---|---|
Deelstaat | Kalifornië | ||
Distrik | Vanderburgh | ||
Stigting | 1812 | ||
Regering | |||
- Burgemeester | Lloyd Winnecke (R) | ||
Oppervlakte | |||
- Totaal | 105,6 km² (40,8 myl²) | ||
Bevolking (2000) | |||
- Totaal | 121 582 | ||
- Digtheid | 1 370,9/km² (3 550,6/myl²) | ||
Areakode(s) | 812 | ||
Webwerf: www.evansvillegov.org |
Geografie
wysigEvansville is geleë in die suidweste van Indiana aan die noordoewer van die Ohiorivier.
Demografie
wysigIn 2000 het die stad 'n bevolking van 121 582 gehad: 86,24% wit, 10,92% swart of Afro-Amerikaans, 0,21% Amerikaanse inboorlinge, 0,72% Asiaties, 0,05% Pasifiese eilanders, 0,49% van ander rasse en 1,37% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 1,1% van die bevolking uitgemaak.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Evansville.
- (en) Amptelike webwerf