Ezinqoleni Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Ugu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN215 | ||
Hoofstad | iZingolweni | ||
Grootste tale | Zoeloe, Xhosa, Engels | ||
Area | 648.07 km² | ||
Bevolking | 52 540 (2011) |
Die Ezinqoleni Plaaslike Munisipaliteit (ook bekend as Ezingoleni) is 'n voormalige Plaaslike Munisipaliteit in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het in Augustus 2016 saaamgesmelt met die Hibiscuskus Plaaslike Munisipaliteit om die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit te vorm.