FSV Salmrohr
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Volledige naam | Fußballsportverein Salmrohr 1921 e.V. |
Stigtingsdatum | 1921 |
Tuisveld | Salmtalstadion, Salmtal |
Kapasiteit | 10 000 |
Kompetisie | Verbandsliga Rynland |
FSV Salmrohr is 'n sokkerklub uit Salmtal in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland.
Die klub is in 1921 gestig as DJK Salmrohr-Dörbach, maar in 1933 is die naam verander na SV Salmrohr. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1946 herstig as SV Salmrohr 1946 en 'n jaar later is die naam verander na FC Salmrohr 1946. Tussen 1958 en 1971 het die klub bekend gestaan as FSV Salmrohr-Dörbach, waarna die huidige naam aangeneem is.
Die klub se grootste prestasie was om een seisoen (1986/87) in die 2. Bundesliga deur te bring. Die klub het ook die hoofrondte van die DFB-Pokal in 1988 en 1993 gehaal.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig- Amptelike klubwerf
- The Abseits Guide to German Soccer
- Rheinlandliga Geargiveer 26 April 2012 op Wayback Machine
- Oberliga Südwest
Oberliga Suidwes 2006/07-seisoen | |
1. FC Saarbrücken II - FSV Mainz 05 II - Eintracht Bad Kreuznach - FC 08 Homburg - TuS Hohenecken - FSV Oggersheim - FV Engers 07 - FSV Salmrohr - SC Hauenstein - SG 06 Betzdorf - SpVgg EGC Wirges - SV Eintracht Trier - Rot-Weiß Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - TuS Mechtersheim - Wormatia Worms - Borussia Neunkirchen |