Farhat Essack is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert April 2022 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA) is. Esaack het voorheen as 'n raadslid van Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit gedien van 1996 tot 2014 en as 'n Permanente Afgevaardigde na die Nasionale Raad van Provinsies vir Mpumalanga van 2014 tot 2019.

Farhat Essack

Ampsbekleër
Termynaanvang
25 April 2022

Persoonlike besonderhede
Politieke party Demokratiese Alliansie
Eggenoot/-note Nadia
Kind(ers) 2

Politieke loopbaan

wysig

Essack is nie ná die algemene verkiesing van 2019 terug by die NRP aangestel nie. Hy is in 2020 herkies as die DA se provinsiale finansiële voorsitter in Mpumalanga.[1]

In Desember 2020 het die DA aangekondig dat Essack sou tergkeer as DA-lid in die Nasionale Vergadering (die parlement).[2] Hy is op 25 April 2022 ingehuldig.[3]

Persoonlike lewe

wysig

Essack is getroud met Nadia, en hulle het twee kinders, Noushina en Yasser.[4]

Verwysings

wysig
  1. "Mpumalanga DA concludes its first virtual political congress, re-elects Jane Sithole as leader". News24 (in Engels (VSA)). Besoek op 15 Junie 2022.
  2. Lepule, Tshego. "The DA's Dan Plato heading back to W Cape Legislature". www.iol.co.za (in Engels). Besoek op 15 Junie 2022.
  3. "Farhat Essack". People's Assembly (in Engels). Besoek op 15 Junie 2022.
  4. "DA councillors step up to the plate". Lowvelder (in Engels). 23 Mei 2014. Besoek op 15 Junie 2022.

Eksterne skakels

wysig