Finansiële dienste
Finansiële dienste is ekonomiese dienste gekoppel aan finansies verskaf deur finansiële instellings. Finansiële dienste sluit 'n wye reeks van dienstesektor aktiwiteite in, veral dié wat betrekking het op finansiële bestuur en verbruikersfinansiering.
Die finansiële-bedryf in sy mees algemene sin gaan oor kommersiëlebanke wat marklikiditeit, risiko-instrumente en makelaars verskaf vir groot openbare maatskappye en multinasionale korporasies op 'n makro-ekonomiese skaal wat 'n impak op binnelandse politiek en buitelandse betrekkinge het. Die buite-regeringsmag en omvang van die finansiële-bedryf bly 'n voortdurende kontroversie in baie geïndustrialiseerde Westerse ekonomieë, soos gesien in die Amerikaanse Occupy Wall Street burgerlike protesbeweging van 2011.
Bronnelys
wysig- Porteous, Bruce T.; Pradip Tapadar (Desember 2005). Economic Capital and Financial Risk Management for Financial Services Firms and Conglomerates. Palgrave Macmillan. ISBN 1-4039-3608-0.