Fiumicino
munisipaliteit in die Italiaanse
Fiumicino [fjumiˈtʃiːno] is 'n Italiaanse nedersetting en munisipaliteit (comune) in die metropolitaanse hoofstad Rome, wat op sy beurt deel uitmaak van die administratiewe streek Latium (Lazio), met 'n oppervlakte van 214 km2 en 'n bevolking van 80 520 (soos op 31 Mei 2018). Fiumicino is die naamgewer vir die Italiaanse hoofstad se internasionale lughawe Roma-Fiumicino Leonardo da Vinci wat in die munisipaliteit geleë en amptelik geopen is in 1961.
Fiumicino | |
---|---|
Munisipaliteit (komune) | |
Koördinate: 41°46′00″N 12°14′00″O / 41.76667°N 12.23333°O | |
Land | Italië |
Streek | Latium |
Provinsie | Metropolitaanse Hoofstad Rome |
Romeinse seehawe (Portus Romae) | 42 n.C. |
Regering | |
• Burgemeester | Esterino Montino (PD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 213,89 km2 (82,58 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (41 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 80 520 |
• Digtheid | 376,5/km2 (975,1/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 00054 |
Skakelkodes | 06 |
Webwerf | comune.fiumicino.rm.it |