Floriano Peixoto
Floriano Vieira Peixoto (Portugese uitspraak: [floriˈɐ̃nu viˈejrɐ pejˈʃotu] 30 April 1839 – 29 Julie 1895), gebore in Ipioca (vandag 'n distrik van die stad van Maceió in die deelstaat Alagoas), met bynaam die "Ystermaarskalk", was 'n Brasiliaanse soldaat en politikus, 'n veteraan van die Paraguayaanse Oorlog, en die tweede President van Brasilië. Hy is die eerste Adjunkpresident van Brasilië om die voormarlige president in die middel van sy of haar termyn op te volg.
Floriano Peixoto | |
Maarskalk Floriano in 1891 | |
Ampstermyn 23 November 1891 – 14 November 1894 | |
Vise | Geen |
---|---|
Voorafgegaan deur | Deodoro da Fonseca |
Opgevolg deur | Prudente de Morais |
1ste Adjunkpresident van Brasilië
| |
Ampstermyn 26 Februarie 1891 – 23 November 1891 | |
President | Deodoro da Fonseca |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Manuel Vitorino |
Minister van Oorlog
| |
Ampstermyn 19 April 1890 – 22 Januarie 1891 | |
President | Deodoro da Fonseca |
Voorafgegaan deur | Eduardo Wandenkolk |
Opgevolg deur | Falcão da Frota |
President van Provinsie Mato Grosso
| |
Ampstermyn 13 September 1884 – 5 Oktober 1885 | |
Monarg | Pedro II |
Voorafgegaan deur | Baron van Batovi |
Opgevolg deur | Ramos Ferreira |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 30 April 1839 Maceió, Alagoas, Brasiliaanse Ryk |
Sterf | 29 Julie 1895 (op 56) Barra Mansa, Rio de Janeiro, Brasilië |
Eggenoot/-note | Josina Peixoto (t. 1872–1895; sy dood) |
Handtekening | |
Lojaliteit | Brasiliaanse Ryk Brasilië |
Diens/Tak | Brasiliaanse Leër |
Jare in diens | 1861–1889 |
Rang | Veldmaarskalk |
Oorloë/Veldslae | Paraguayaanse Oorlog |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Floriano Peixoto. |
Politieke poste | ||
---|---|---|
Nuwe pos | Adjunkpresident van Brasilië 1891 |
Opgevolg deur Manuel Vitorino |
Voorafgegaan deur Deodoro da Fonseca |
President van Brasilië 1891–1894 |
Opgevolg deur Prudente de Morais |
Eretitels | ||
Voorafgegaan deur Deodoro da Fonseca |
Erepresident van die Hoër Militêre Hof 1891–1894 |
Vakant |