Fluoor-18

chemiese verbinding
Eienskappe

Algemeen

Naam Fluoor-18 
Fluorine-18.svg
 
Protone
Neutrone
Kernspin

Status

Status radioaktief, sinteties 
Halfleeftyd 109 minute 
Vervalvorm β+  

Navigasie

168O
178O 189F
188O 199F 2010Ne
Lys van isotope

Fluoor-18 (chemiese notasie: 188F) is 'n sintetiese radioaktiewe isotoop van fluoor.

Mediese aanwendingsWysig

Die isotoop het 'n halfleeftyd of 109 minute en sy verval stel 'n positron vry wat skielik saam met 'n elektron annihileer en twee γ-fotone van 511 MeV in teenoorgestelde rigtings vrystel. Die isotoop word byvoorbeeld in 'n gefluorineerde suikermolekuul (fluorodeosksiglukose FDG) ingebou wat aan pasiënte gegee word. Die vrygestelde γ-fotone word in spesiale kameras waargeneem. Hierdie afbeeldingstegniek word positronemissietomografie genoem en dikwels in die onkologie aangewend.[1]

VerwysingsWysig