Football League Championship

Die Championship is die tweede sokkerkompetisie in Engeland. Die drie spanne wat boaan eindig in die Championship promoveer na die Premier League. Die onderste drie spanne relegeer na die League One.

Championship
2021–22 Championship
Sportsoort Sokker
Gestig 2004 (as Championship
1992–2004 (as Football League First Division)
1892–1992 (as Football League Second Division)
Eienaar The Football Association
Inougurele seisoen 2004–05
Deelnemende lande Vlag van Engeland Engeland (22 spanne)
Vlag van Wallis Wallis (2 spanne)
Aantal spanne 24
Mees onlangse kampioen Norwich City FC (2020–21)
Verwante kompetisies Premier League
League One
Borg(e) Sky

Klubs in seisoen 2021/22Wysig