Maak hoofkeuseskerm oop

Die Premier League is Engeland se professionele eersteliga in sokker sedert 1992. Voor die instelling van die Premierliga deur die The Football Association (FA), is die Engelse sokkerkampioen bepaal deur die wenner van uitspeelwedstryde tussen die topspanne van elke streekliga.

Die drie onderste spanne aan die einde van die kompetisie relegeer na die Championship (die tweede nivo in Engelse klubsokker).

SeisoenoorsigWysig

Spanne in seisoen 2017/18Wysig

Eksterne skakelsWysig